30 April 2018

Liewe Louis en Karina, dit was so voorreg en seën om die naweek saam met julle te kan werk, kuier en stil tye met God in die bos te kon deurbring, hier op Pacem. Mag die Here julle droom tot volvoering bring, mag Hy julle seën, julle planne en elkeen van die besoekers wat in die toekoms hierdie stukkie heilige grond sal betree. – Erika

Die stil tye in die bos is ‘n besondere geleentheid om van die Skepper te hoor. Dankie vir die voorreg om Pacem wat vanaf die Here gebid is en ontvang is, saam met julle te kon ervaar en vir julle gasvryheid. – Nico

Close Menu